R0
0
Feel the difference
Get Advice
POPULAR
- All
- Anti-ageing
- Baby
- Baby Body
- Baby Rooibos Tea
- BB Cream
- Body Wash
- Combination & Normal Skin
- Cosmetics
- Daily Skin Care
- Dry Skin
- Forever Healthy
- Foundation
- Lifestyle
- Miracle Tissue Oil
- Miscellaneous
- Resque
- Samples
- Sensitive Skin
- Skin Care
- Slimming
- Tea
- Treatment Body Care
- Treatment Skin
- Young and Problem Skin
- Back
- Daily Skin Care
- Treatment Skin
- Young and Problem Skin
- Anti-ageing
- Combination & Normal Skin
- Dry Skin
- Sensitive Skin
- Male Skin
- Back
- Baby Rooibos Tea
- Body Wash
- Baby Body
- Back
- BB Cream
- Foundation
- Back
- Miracle Tissue Oil
- Resque
- Daily Skin Care
- Back
- Forever Healthy
- Slimming
- Tea
- Back
- Samples













































AmaZING! Ek kan nie glo hoe vinnig dit werk. Ek was regtig verbaas – ek’t dit eintlik net getoets om te sien of dit help met my sinusse oopmaak en net voor dit het dit gevoel of daar ‘n irritasie in my bors is, want ek het die hele tyd so hoesie gehad en as dit lank aanhou is my bors geneig om toe te trek. En ek het nie eers 5 min na ek dit aangesmeer het besef my hoes het opgehou. En my bors het geen irritasie meer gehad nie. Ek het dit vir kopseer ook al gebruik as ek begin voel dit kom dan smeer ek dit aan my tempels en agter my nek en ore. En dan weet ek nie meer van kopseer nie. En met die hittes was ek geneig om migraines te kry. Nou kan ek dit stop nog voor dit erg raak. Love love love die stick. Sal altyd een byderhand hou.
RESQUE CAMPHOR CREAM. I have been using the Resque Camphor since it came on the market. Our whole family loves Resque Camphor. We went camping for a long weekend, forgot my Annique Rooibos facial products at home. My sister had her Resque Camphor on hand. Since she has terribly dry skin and mixes it with castor oil, I used it as a face cream for a few days. What a surprise, my skin kept it's moisturized and looked beautiful. Generally, I use the Resque Camphor all over my body anyway. Gone is the winter dryness too. The best product ever.